Student Rush
  • Hoe werk die kaartjie koop proses?

    Jy vul n booking vorm op ons website in waarna jy automaties n email sal kry met jou invoice. Om jou plek vas te maak hoef jy vir nou net die non-refundable R1500 deposito te betaal. Sodra ons die betaling ontvang het sal jy in kennis gestel word dat jou plek vas gemaak is. Maak asb net dood seker van ons terms en conditions sowel as on refund policy voordat jy jou deposito betaal.

  • Kan ek my kaartjie afbetaal?

    Jy is meer as welkom om nadat jy die non-refundable deposito betaal het, om die res van jou kaartjie se bedrag af te betaal soos dit jou pas. Ons verwag nie n minimum bedrag elke maad nie, solank jou kaartjie ten volle betaal is teen die 31ste Oktober.

  • Covid en sy dinge?

    Soos dinge huidiglik staan is dit nie verpligtend om gevacinate te wees nie, al wat nodig is vir jou om deel te kan wees van Student Rush is om n negatiewe PCR toets te he. Dit moet gedoen word binne 72uur voor jy oor die grens gaan. Indien enige iets verander sal jy dadelik in kennis gestel word. Alle Covid-19 protocol sal ten alle tye gevolg word.

  • Gaan ek darem n bed he?

    Nie net n bed nie maar ook n view to die for. Al die akkommodasie by Student Rush is lodges wat ons uitboek en wat ook almal self-catering is. Die villas kan van 4-10 mense slaap. Indie jou groep te groot is vir een unit dan sal ons julle net in 2 units direk lang mekaar allokeer.

  • Kan ons as n groep book?

    Onelukkig kan jy nie n groep booking maak nie aangesien elke persoon sy eie invoice nr moet he. So elke persoon moet sy/haar eie booking maak. Wat ons wel doen nader aan die tyd is ons stuur n vorm uit wat almal wat wil saambly moet invul, sodoende kan ons seker maak julle hele groep bly saam.

  • Hoe werk die geld situasie daar?

    Daar is nie n ATM naby nie so bring cash saam, maar as jy uit geldjie hardloop omdat ons tequila so goedkoop is kan jy geld transfer in ons rekening in, en ons gee dan die cash vir jou.

    Most of the venues do accepts cards, but it's Mozam so it can be offline at times. We at the bar/club at night only accepts cash. You do not need to exchange your money because they use Rands everywhere in Mozam.

  • Is ek veilig??

    Jy is veiliger as by jou eie huis met jou alarm stelsel en jou 3 Pitbulls. You can roam the beaches at night, even stay outside all night and nothing will happen to you.

    Jy hoef nie met toe deure te slaap nie en selfs deur die dag is valuables veilig in die villas.

  • I don't feel so well aka HANGOVER...

    We've got a medic on site geared to the teeth for any emergency. If something really bad happens there is a hospital, better than most SA hospitals, in town where we will take you and make sure you get a Panado or a bandage. In 9 years we never had any emergencies so you can rest assure that we have a very safe setup going.

  • My mamma mis my, ek wil haar stem hoor.

    Is jy regtig voel jy moet nou dadelik mamma se stem hoor, of jou social profile bietjie aan die brand steek kan jy n simkaart daar koop. Dis baie goedkoop en data is goedkoper as n shot tequila. Daar is van die restaurante met free WIFi maar n simkaart is nie n slegte opsie nie.

  • Money money money...kachingggggg

    Ok so the prices in Mozam are basically the same as in SA. Some stuff is a bit cheaper other stuff a bit more but like R5 more, so you will be more than fine. Hulle gebruik Rande in Mozam so jy het glad nie nodig om geld te ruil op die grens nie.

    Ons stel voor die average spending is so R750 n dag wat dan kos en drinks insluit. Jy kan maar budget soos jy sal budget vir n vakansie in SA.

  • Wanneer gebeur Student Rush 2023?

    Student Rush 2023 sal plaasvind vanaf 6-12 Desember 2023. Die busse vertrek die aand van die 5de Desember 2023 vanaf Pretoria en kom weer terug die 12ste Desember 2023 vanaf Guinjata Bay.

  • Kan ek kos en ander groceries daar koop?

    Ja daar is n paar restaurante sowel as n klein winkeltjie was al die items verkoop wat jy mag nodig kry.

  • Kan ek my kaartjie verkoop?

    Indien jy nie meer kan gaan nie moet ons in kennis gestel word en dan mag jy wel jou kaartjie aan iemand anders verkoop of die kaartjie vir n vriend gee. Die naam verandering moet wel deur ons gedoen word.

  • Refunds or cancellation:

    Jou kaartjie mag inderdaad skuif na n vriend of vriendin toe teen n admin fooi van R250. Dit moet net voor die 31 st Oktober gebeur.

  • Is daar “one-day” passes beskikbaar?

    Ongelukkig is daar nie “one-day” passes beskikbaar nie, dus sal jy n volle Party Pass moet koop of een van ons ander twee packages moet koop wat reeds die Party Pass insluit

  • Hoe beweeg ons daar rond?

    Alles is binne loop afstand van alles af. Maar die sand kan soms warm raak so asb maak seker jy bring meer as een stel plakkies. Ons het ook n shuttle wat hier en daar mense rondry.

  • Voetsek jou malaria muskiet!!!

    Ons is in n land waar malaria n ding is. Die vraag of jy malaria pille moet drink of nie is jou keuse. Ons gaan al vir 10 jaar Mozam toe en drink glad nie pille nie. So as jy voel dit nodig kan jy dit vat. It is completely up to you.

Boek Nou

Great!! Your best decision yet! Please fill in the required fields and we will process your booking and be in contact soon to handle the payment process.