Tyd vir bietjie serious FUN by Rush'24 die jaar. Sand, see en meer FUN as waaraan jy kan dink. Boek jou kaartjie!!
Boek jou kaartjie deur slegs die R1500 deposito te betaal. You will need a Party Pass to get into all the Student Rush parties. Ons offer vervoer, verblyf, ontbyt en nog baie meer. Kyk wat werk vir jou...
Kom geniet Guinjata Baai se see, sand, son en amazing lodges waar jy kan bly tydens Student Rush. Hier is 'n lys wat jy kan gaan loer en vir jouself boek as jy na die “Part Pass” en “Beach Cruizer” pakette kyk. Onthou die “Ultimate Beach Bum” pakket sluit akkommodasie in.
info@mozistudentrush.com